Carike Klokow Poems

(afrikaans) Ons Liefde

Die roos is vir jou
ek sal dit nooit berou
Hy ruik so soet
soos die parfuum wat jy dra... more »

(afrikaans) Alweer Verkeerd

Voel asof ek al klaar al die gedigte geskryf het wat ek moes
voel asof ek nogsteeds vir koëls moet koes.
Woorde raak net moeiliker en emosies raak net weg
as daar dan so ding soos liefde is, dan het ek dit definatief nie reg.... more »

(afrikaans) Ek Wou Net Help! !

Nou wat moet ek doen?
Hier aan die ander kant van die muur
Ek kannie verstaan hoekom jy my so uit sny nie
En hier sit ek nou, uur na uur... more »

Carike Klokow Quotes

Comments about Carike Klokow

There is no comment submitted by members.