LS (24/04/1988 / Pretoria, Gauteng South Africa)

[afrikaans] Konstante

Konstante verandering
konstante snelheid
versnelling in tru-rat

Mimiek beheerde emosies
speel ‘n stilspel
met jouself

Haastig haas jy om nóg
‘n draai
weerloos af ‘n afdraand

Gevoelloos vasgemessel
between a rock and a hard place
boom en bas
mens en was

Konstante spoed
gemiddelde afstand
gedeel deur
gemiddeldheid.

User Rating: 5 / 5 ( 0 votes )

Rudyard Kipling

If

Comments (0)

There is no comment submitted by members.