LS (24/04/1988 / Pretoria, Gauteng South Africa)

[afrikaans] Metamorfose

bloed druis deur my are
dik donker swart
aangedryf deur hartkrampe
van 'n koue hart

suurstof ingesuig
opgeneem, geabsorbeer
gefiltreer deur goed
ge- second-hand smokede longe
met luiperd kolle as kamoeflering
wurms ondergaan metamorfose in my maag
na papie staduim
vlieg vlinders
deur my dikderm

na die wye wêreld.

User Rating: 5 / 5 ( 0 votes )

Rudyard Kipling

If

Comments (0)

There is no comment submitted by members.