Laatnag
Dis laatnag en die geur van jou,
my swartrooi roos,
vul my herinneringe,
dit kleef aan my vas,
ruk my gedagates oop...
Ek ruik jou orals en
ek weet....
Jy’s my monopolie
gooi maar die dobbelsteen...
my nommer gaan daar wees.
User Rating:
5
/ 5 ( 0 votes ) 1